Selfstandige naamwoorde

123456
Across
  1. 3. 'n Groot golf breek op die strand.
  2. 5. My boetie is twaalf jaar oud.
  3. 6. Die wolf het lang tande.
Down
  1. 1. Die mans delf vir goud .
  2. 2. Die seuns speel krieket met 'n kolf
  3. 4. Ek smeer salf aan die seerplek.