Selfstandige naamwoorde
Across
- 2. Ek en my maat speel met die bal.
- 3. Mamma sit kaas op my brood.
- 5. Die kinders hardloop om die baan.
- 6. Die haas hou van wortels.
Down
- 1. Jan raak aan sy kop.
- 2. Die maan skyn helder in die lug.
- 4. Oupa saai die saad.