Sinonieme - Woorde met dieselfde of soortgelyke betekenis.
Across
- 1. Jy moet vinnig maak!
- 5. Jy kan verniet deelneem.
- 6. Sjoe, jou hare lyk mooi!.
- 8. Hy was kwaad toe hulle sy kar gestamp het.
- 10. Kom onmiddellik hier!
Down
- 2. Dit is dom om met elektrisiteit naby water te speel.
- 3. Jodie het baie vriende by die skool.
- 4. Die kinders gesels lekker in die klas.
- 7. Ek het baie presente vir my verjaarsdag gekry.
- 9. Die meisie is baie bly dat dit vakansie is.