Skelm hasie en ander stories
Across
- 1. Watter dier wil nie help om die gat te grawe nie?
- 5. Waarmee haal Hasie asem onder die water?
- 6. Ek is lui en het lang ore
- 9. Ek sis in die lang gras
- 10. Ek is 'n slinkse dier
- 12. Ek het 'n lang nek
- 14. Het Skilpad die wortel by Hasie gevat?
- 15. Waarmee meet Hasie en Jakkals die gate wat hulle gegrawe het?
- 16. koning van al die diere
Down
- 1. Wat sê Hasie moet hy eers gaan sluit?
- 2. Wat het Hasie vir Leeu gebring om te eet?
- 3. Wat het Hasie vir Jakkals gebring om te eet?
- 4. Wat knyp Jakkals met sy vingers toe onder die water?
- 7. Wat grawe die diere om water te kry?
- 8. Waar hou die diere snags wag?
- 9. Ek loop baie stadig
- 11. Strepe op my lyf
- 13. Leeu sê eerste dat hy _______ is.