Skool

12345678910111213141516
Across
  1. 1. Intensiewe vorm van “klein”.
  2. 4. Vroulike haarstyl waar die hare gedraai word in ‘n bolletjie en vasgesteek word.
  3. 6. Keelknalle is ‘n nuutskepping vir die woord_____________.
  4. 8. Pa Freek se beroep. Lugballonoperateur
  5. 10. Ouma se oplossing vir die gebrande omelet.
  6. 11. Katerien se ma se beroepskeuse.
  7. 13. ‘n Sinoniem vir frons.
  8. 14. ‘n Ander woord vir suikersiekte.
  9. 16. Iemand wat nie bang is om kanse te waag nie nie.
Down
  1. 2. Skool gee so erkenning aan leerders met briljante prestasies op verskeie gebiede.
  2. 3. Katerien en haar ouma is soos Vinkel en ___________, want die een is nes die ander.
  3. 4. Pa Freek se een stokperdjie is om dit te snoei. bonsaiboompies
  4. 5. ‘n Sinoniem vir “Tot siens”.
  5. 7. Die woord beteken iets stink verskriklik baie.
  6. 9. Ouma droom dat Ma Kate se navorsing sal help om die___________te red.
  7. 12. ‘n ________’n dag laat die dokter wag.
  8. 15. Mense in Malmesbury rol hulle r-klanke so.