Skrif blokraai 14
Across
- 5. So mag Israel nie maak met die draag houte van die ark(Eks 25)
- 6. Sewentig sewetalle om die te versoen(Dan 9)
- 7. So was Daniël se gees na die gesigte(Dan 7)
- 10. Die Almagtige sal Sy volk 'verloof' in...(Hos 2)
- 11. Sewentig maal sewe!
- 12. Aan hulle was die Woord openbaar...(Luk 10)
Down
- 1. Verseël wat hulle gesê het(Op 10)
- 2. Die wou die mense nie van Hom aan neem nie(Joh 3)
- 3. Hierdie kom baie maal saam met reën voor(Ps 135)
- 4. Wysheid ken die(Spr 8)
- 8. Hierdie het jou tebeurt geval nog voor die aarde daar was(Efs 1)
- 9. Israel was in hulle hand oorgegee(2 Kon 17)