Skryf die korrekte vorm van die woord

12345678910
Across
  1. 3. Pieter drink ‘n (yskoud) koeldrank.
  2. 4. Die man het ‘n (wreed) dood gesterf.
  3. 6. Dit is ‘n (gril) spinnekop.
  4. 7. Die kleuter is ‘n (woelig) seun.
  5. 9. Leon dra sy (nuut) baadjie.
  6. 10. Die kobra is ‘n (dood) slang.
Down
  1. 1. Ouma kook (heerlik) kos.
  2. 2. Die bad is vol (modder) water .
  3. 5. Gert is ‘n (braaf) seun.
  4. 8. My tannie is ‘n (gaaf) vrou.