Sonenergie en lewe op Aarde
Across
- 5. Gas wat plante vrystel (8 letters)
- 7. Gas wat plante benodig uit die atmosfeer(17 letters)
- 9. Die enigste lewende organismes wat son energie kan gebruik(6 letters)
Down
- 1. Die groen stof in plante se blare(9 letters)
- 2. Eenvoudige suikers (7 letters)
- 3. Die proses waar plante hul eie kos maak(11 letters)
- 4. Derde planeet vanaf die son(5 leeters)
- 6. Absorbeer water uit die grond(7 letters)
- 8. Ster wat alle energie of Aarde verskaf(3 letters)