Spellys - twin vowels
Across
- 2. Caitlin (sell) haar fiets.
- 5. Die ___ gee vir ons wol.
- 6. Thenjiwe (pay) vir haar kos.
- 8. As 'n mens nie jok (lie) nie is jy _______
- 10. Die koning dra 'n (crown)
- 12. Die (wall) is baie hoog.
Down
- 1. Ek grou 'n gat met 'n (spade)
- 3. Die (problem) is moeilik.
- 4. Iba het oor die straat _______.
- 5. Die meisie _____ met 'n Barbie.
- 7. Die vark ruik ____
- 8. Die ____ swem op die water.
- 9. Ons eet ______ as dit warm is.
- 11. Die ____ brand warm.