Stella
Across
- 4. Heuning wat nog in die was selle is
- 5. ‘n Paar dun aanhangsels op die kop van ‘n insek
- 7. ‘n Soet vloeistof wat deur die blomme gemaak word
- 8. Sy is die hoofkarakter in die boek
- 9. ‘n familie van jongelinge in die byekorf
Down
- 1. Waar die bye die heuning maak en bêre
- 2. ‘n Ovaal of ronde voorwerp wat die Koningin lê
- 3. ‘n Soet, taai vloeistof wat gemaak word deur bye
- 6. ‘n Persoon wat met byekorwe werk
- 10. 'n Poeier wat bye vanaf manlike blomme versamel