Sterrekunde: Vierde kwartaal

1234567891011
Across
  1. 2. Gallilei ontdek die eerste vier mane van die planeet.
  2. 4. Wetenskaplike vertakking wat handel oor heelal.
  3. 6. Hy gebruik die eerste teleskoop om ruimte te verken.
  4. 7. Dorp in die Karoo waar SA groot ruimtenavorsingsstasie het.
  5. 8. Hy stel die wette van swaartekrag vas.
  6. 10. Hy ontdek Uranus saam met sy suster.
  7. 11. Hy stel vas dat planete se wentelbane elipsvormig is.
Down
  1. 1. Hy is die eerste wat die son as middelpunt van ons sonnestelsel beskou.
  2. 3. Kalender wat ons vandag gebruik.
  3. 4. Square Kilometre Array
  4. 5. Rivier in Egipte wat vir voorspellings gebruik is.
  5. 9. Die naam van ons sonnestelsel