Sterresiklus
Across
- 1. 'n Ster is __________ wanneer die temperatuur hoog genoeg is dat kernsmeltingsreaksies kan plaasvind.
- 5. Vorm uit die oorblyfsels van 'n supernova.
- 7. Vorm wanneer 'n medium grootte ster sterf en absorbeer die energie wat deur die warm sentrale ster vrygelaat word.
- 8. Groot bol gas wat lig uitstraal.
- 9. Ons son is 'n __________ geel ster.
- 10. Aanvanklike fase van 'n ster se lewe.
- 13. Wolk van stof en gas waaruit 'n ster gebore word.
- 14. Groot ontploffing wat plaasvind as 'n reuse ster sterf.
Down
- 2. Produseer nie meer energie deur kernreaksies nie en soos die energie op raak koel die ster af.
- 3. Verander watersof in helium en stel baie energie vry.
- 4. Voorwerp in die ruimte wat so'n hoƫ swaartekrag-aantrekking het dat niks, nie eers lig, daarvan kan ontsnap nie.
- 6. Die kleur van 'n ster verander a.g.v. dit.
- 11. Koudste sterre.
- 12. Warmste sterre.