Suid-Afrikaanse Nasionale Dae
Across
- 2. Op 25 Mei word die diversiteit,eenheid en potensiaal van die Afrika kontinent gevier.
- 6. Hierdie dag het voorheen as tweede Kersdag bekend gestaan.
- 9. Op 16 Desember word versoening tussen verskillende kulture gevier. Op hierdie dag vier Afrikaners ook Geloftedag.
- 10. Die Maandag na Paasfees is daar 'n spesiale dag vir gesinne.
- 12. Op 16 Junie herdenk ons die opstand van skoliere in Soweto in 1976.
- 13. Op 24 September herdenk ons die land se verskillende kulture.
- 14. Op 1 Januarie word begin van die nuwe jaar gevier.
Down
- 1. Op 27 April herdenk ons die eerste demokratiese verkiesing van 1994
- 3. Vrydag Christene herdenk Christus se kruisiging
- 4. Op 18 Julie word Suid-Afrikaners aangemoedig om 67 minute van hul tyd te skenk, in herdenking van Mandela se 67 jaar van diens in Suid-Afrika.
- 5. Op 21 Maart word gebeurtenisse by Sharpeville herdenk.
- 7. Op 9 Augustus word die regte van die vrou erken en bevorder.
- 8. Op 1 Mei word klem gelĂȘ op werkers se regte.
- 11. Op 25 Desember word Christus se geboorte gevier.