SW 1: Natuurrampe
Across
- 1. gereelde styging van die vlak van die see
- 4. gesmelte rots bo die aard-oppervlak
- 6. buitenste laag van die aarde
- 7. hewige tropiese storm met swaar reën en sterk winde
- 8. iets verskriklik wat gebeur wat 'n gevaarlike situasie veroorsaak of groot skade aanrig
- 9. reën met 'n hoë vlak koolstof-monoksied
- 10. geleidelike toename in die aarde se temperatuur wat deur hitte veroorsaak word wat nie uit die atmosfeer kan ontsnap nie
- 12. punt op die aard-oppervlak direk bo die oorsprong van 'n aardbewing
- 14. bestuur, toesig en kontrole
- 15. gesmelte rots onder die aard-oppervlak
Down
- 2. segmente van die aarde se oppervlak
- 3. om iets na sy oorspronklike toestand te herstel
- 5. plante wat nie natuurlik in 'n land voorkom nie
- 11. grond wat gewoonlik nat of noder water is
- 13. swaar seisoenale reën in die suide van Asië