SW - GESK
Across
- 3. regeringstelsel in `n land waar lamal kan stem om leiers te verkies
- 5. Die hoof van `n politieke party wat deur sy party verkies word
- 6. die party wat 63% van die stem gekry het in 1994
- 8. die party wat tweede gekom het in die 1994 verkiesing met 20%
- 11. Dinge wat van mense verwag word
Down
- 1. Sisteem waarvolgens gemeenskap of staat regeer word
- 2. Tipe van verkiesing waar regeringstelsel almal in `n land kan stem vir
- 4. land se belangrikste wet
- 7. dinge wat mens toegelaat word om te doen
- 9. Mense van `n land
- 10. Wys watter mens of mense/pary jy wil kies