SW Kartaal 4 - Geografie

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 6. afval van toilette en dreine
  2. 7. om weer te gebruik in plaas van weg te gooi
  3. 9. water wat in grotte en riviewe onder die grond geberg word
  4. 11. water in samme, mere, riviere
  5. 14. natuurlike plek wat water opgaar
  6. 15. om water vir later te hou
  7. 17. om vuil te maak
  8. 18. iets wat ons nodig het en gebruik
  9. 20. water wat verander van vleistof na gas
Down
  1. 1. water in die oseaan en see
  2. 2. voorwerpe soos emmers, bottels en bokse
  3. 3. klein rivier; water wat vloei
  4. 4. plek waar water uit die grond kom
  5. 5. water wat in 'n wolk verander
  6. 8. mensgemaakte meer wat water opgaar
  7. 10. natuurlike nat gebied langs strome en riviere
  8. 12. iets wat mens nie kan gebruik nie soos vuil water
  9. 13. skyn en verhit alles
  10. 16. tenk waar boere water vir hulle diere opgaar
  11. 19. water kom uit die wolke as reën