Taal
Across
- 4. "Traffic light" in Afrikaans
- 5. Meervoud van fotostaat
- 6. Eetplan om gewig te verloor
- 7. Meervoud van voertuig
- 9. Taal in Frankryk
- 10. "jacket" in Afrikaans
- 11. Orgaan wat bloed pomp
Down
- 1. Afdrukke (kopieë) maak
- 2. Afrikaans vir "feelings"
- 3. Antoniem van "baie"
- 5. "vest" in Afrikaans
- 8. Dokter wat met tande werk
- 11. Teenoorgestelde van liefde