Taalgids - Oorsig van Konsepte

1234567891011121314
Across
  1. 4. Leesteken wat aandui dat 'n pouse volg.
  2. 6. In uitspraak, wanneer 'ronde' klanke as 'plat' uitgespreek word.
  3. 7. Simbool op vokaalklanke geplaas word om aan te dui dat die klank in twee gedeel word wanneer dit uitgespreek word.
  4. 8. Tweeklank.
  5. 9. Simbole wat in geskrewe tekste gebruik word om aan te dui hoe die teks gelees moet word.
  6. 11. Opdeel van woorde op grond van spelling.
  7. 13. Skryfteken wat by sommige meervoude gebruik word.
  8. 14. Simbole wat in geskrewe tekste aandui hoe klanke uitgespreek word.
Down
  1. 1. Term vir woorde wat dieselfde klink, maar verskillend uitgespreek word.
  2. 2. Afkorting wat soos 'n woord gesê kan word.
  3. 3. Term vir woorde wat soortgelyke betekenis het.
  4. 5. In uitspraak, wanneer 'plat' klanke as 'rond' uitgespreek word.
  5. 10. Simbool op /e/ of /o/ klanke geplaas word om te wys dat dit lank uitgespreek word.
  6. 12. In uitspraak, wanneer twee klanke as een uitgespreek word.