Taalstrukture 8 HO

12345678910111213
Across
  1. 5. Dui die posisie van die Selfstandige naamwoord aan bv. op, onder, in
  2. 6. Word gebruik om syfers in woorde oor te skryf bv een, eerste
  3. 7. Die meisie sĂȘ: "Maak jou tas toe!"
  4. 9. Bv. Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam
  5. 12. Dui die aksie/handeling in die sin aan, bv. loop, het gesing
  6. 13. Verbind twee sinne, bv. en, want, omdat, alhoewel
Down
  1. 1. "Ek het gister my kar gewas" (Tyd)
  2. 2. 'n Uitroep bv. Ai!
  3. 3. Beskryf die Selfstandige naamwoord, bv. mooi, bloedrooi
  4. 4. Bv. Hulle, jy, ons, dit, daardie
  5. 8. Die bal word deur die kind geskop.
  6. 10. Sy sal NIE haar huiswerk doen NIE
  7. 11. Beskryf die Werkwoord, bv. vinnig, gister