Temo en die plantdiewe - Kgosi Kgosi

12345678910
Across
  1. 4. Verklein woord van 'tamaties'
  2. 6. Temo woon hier.
  3. 7. Die eerste diere wat van haar plante eet.
  4. 8. Die koeie gebruik dit om die hekkie oop te maak.
Down
  1. 1. Verlede tyd van 'wegjaag'
  2. 2. By die skool leer sy hoe om plante te ___.
  3. 3. Sinoniem vir 'werkies'
  4. 5. As kos heerlik is dan ___jy daaraan.
  5. 9. Klippies en ___ was ongewens in haar tuin.
  6. 10. Hulle span dit oor die tuintjie om die voƫls weg te hou.