Therese en Herman
Across
- 3. Hoeveel broers en susters het hulle saam?
- 4. Wat is hulle gunsteling Mexikaanse kos?
- 5. Watter hoërskool het hulle altwee bygewoon (verkort)?
- 6. Watter metaal is hulle ringe van gemaak?
- 7. Watse maand het hulle begin uitgaan?
- 9. Watter land wil hulle graag besoek (bloeisels)?
- 11. Waar het hy haar gevra om te trou (dorp, verkort)?
- 12. In watter woonstelkompleks het hulle altwee gebly in hul laaste jaar?
- 13. Wat is hulle gunsteling brandewyn?
- 14. Wie sing die liedjie waarop sy ingestap het?
- 16. Watter groep het hy “live” gesien, en sy is steeds hartseer daaroor?
- 19. Wat is hulle slegte “ship name” as paartjie?
- 20. Wat was hulle eerste buitelandse reis saam?
Down
- 1. Watter soetgoed het hy vir haar laaste verjaarsdag leer maak?
- 2. Wat is hulle altwee se oogkleur?
- 4. Watter reeks het hulle al meer as 20 keer saam gekyk?
- 8. Wat is hulle gunsteling soort koek?
- 10. Wat is hulle gunsteling “nostalgic” anime?
- 11. Wie het eerste gehuil tydens die seremonie?
- 15. Wie is hulle gunsteling kletsrymer?
- 17. In watter skoolklas het hulle mekaar ontmoet?
- 18. Hoeveel jaar is hulle al saam?