Thys
Across
- 4. Die straat se naam in PTA waar jy begin werk het
- 6. Ons jongste boxer
- 8. My eerste bakkie
- 10. Ons eerste huis hier gekoop
- 12. Hy was tussen die twee boxer reuns
- 13. Ons tweede land wat ons na gevlieg het
- 15. Sy was ons eerste boxer tefie
- 17. Was hier met honeymoon
- 18. Ons eerste woonstel se naam
- 19. My eerste resiesfiets gekoop by Auto-Xtra
- 22. Die boxer wat verreweg die slimste is
- 23. Die straatnaam van ons woonstel Eden Suid
- 24. Trust BCX se eerste naam
Down
- 1. Die eerste eiland wat ons saam op was
- 2. Ons eerste kar
- 3. Ons eerste Boxer
- 5. Ons eerste besoek aan die buiteland
- 7. Het hier meer van Jesus geleer
- 9. Die fietse wat jy gekoop het met jou pension uitbetaling
- 11. Die eskader waar ek in die Lugmag gewerk het
- 14. Die kar wat jy 'n ongeluk mee gehad het
- 16. Het hier gebly vanwaar ons gery en vasgesneeu het in Lesotho
- 20. Jou eerste geel trui hier gekry
- 21. Ons boxer wat te vroeg dood is
- 23. Die karre wat ons die meeste gehad het