Tik-Tik van treintrok...
Across
- 3. 'n Ander woord vir 'tasse'
- 5. 'n Ander woord vir 'spoorlyn'
- 6. 'n Sinoniem vir 'verniet'
- 7. As 'n mens iets goed ken, is dit _____
Down
- 1. Die rooi vloeistof in 'n mens se are
- 2. Een woord vir 'om te toer'
- 4. As 'n mens nie rus vir jou siel kan vind nie, is daar 'n __________ in jou