Tipes Ondernemingsvorme
Across
- 2. Indien een mede-eienaar sterf moet die besigheid ontbind.
- 4. Minimum van een en maksimum van 10 lede in die besigheid.
- 6. Vrywillige vereniging met die doel om voordele vir sy lede te bied.
- 7. Die staat is die hoof-aandeelhouer in hierdie besigheid.
- 8. Word gedryf tot voordeel vir die publek.
- 9. Dryf handel in die opemark, soos die JSB.
Down
- 1. Besigheid met die oogmerk om wins te verdien.
- 3. Word deur een persoon besit en bestuur.
- 5. Aandele is nie aan die publiek te koop nie.