Trevor Noah hoofstuk 16
Across
- 4. Trevor was 'n natuurlike _______________
- 6. In graad 9 het Chinese kinders hier ingekom
- 7. Ons het heeldag CD's ___________ en saans ge-DJ by partytjies.
- 8. Teen matriek het Trevor R_________ per week verdien.
- 10. Die beste deel van Alexandra
- 12. Bolo se ouers was professionele _____________
- 13. Bongani het hier gebly.
- 14. Hy was 'n rekenaarboffin
Down
- 1. Hierdie pel van Trevor kon baie goed dans.
- 2. Een van die Chinese kinders
- 3. Meeste wit kinders wat Trevor geken het, het 'n ________ gevat na matriek.
- 5. Daar was 'n lae ___________ in die middel van die pad wat voor Bongani-hulle se huis verbygeloop het.
- 9. Dit was Trevor se eerste optrede as DJ in Alex.
- 11. Bolo en Andrew se middelman