Troeteldiere

123456789101112
Across
  1. 2. -Om 'n hond te lei.
  2. 7. - 'n woord vir spesiale vriend wat jy liefhet en versorg.
  3. 9. - 'Pratende voël'
  4. 10. - 'getroue viervoeter'
  5. 11. - 'Oranje water dier wat in water swem'
Down
  1. 1. - 'Klein knaagdier in 'n hokkie'
  2. 3. - Kos vir troeteldiere.
  3. 4. - 'Nagdier met 'n sagte pels'
  4. 5. - 'n dier met ‘n harde dop om sy liggaam’
  5. 6. - 'Fluffy (donserig) diertjie wat wortels eet'
  6. 8. - Dra dit om die nek van 'n troeteldier.
  7. 12. - Dokter vir troeteldiere.