U klank
Across
- 2. Die water .......... uit die kraan.
- 4. Ek ............ met Wiskunde.
- 6. Ek sit `n .......... op my kop wanneer dit koud is.
- 8. By die grens, ry ek oor die ...........
Down
- 1. Ek eet met `n ........ en `n mes.
- 3. Jannie het ........ in sy toets gekry.
- 4. My ma se dogter, is my ..........
- 5. Ek het ge...... in my Wiskunde toets.
- 7. Daar is `n vlieg op jou .............
- 8. `n Manlike koei, word `n ........ genoem.