#UiteindelikDuRaan

1234567891011
Across
  1. 4. Die rugbytoernooi wat ons saam gekyk het
  2. 5. Eerste persoon wat RSVP gestuur het
  3. 6. Persoon wat die verste gereis het
  4. 8. Die datum toe ons verloof geraak het
  5. 9. Gunsteling plek in Mosselbaai
  6. 11. Die paartjie se verhouding is gegrond op hierdie rots
Down
  1. 1. Renier se bynaam vir Bronwen
  2. 2. Die maand toe Renier & Bronwen hul eerste afspraak gehad het
  3. 3. Die stad waar ons saam by 'n Gerhard Steyn-konsert was
  4. 5. Die spesiale maand toe Renier vir Bronwen gevra het om sy meisie te wees
  5. 7. Ons eerste afspraak was by 'n plek om hierdie drankie te geniet
  6. 10. Dorp waar alles begin het