#UiteindelikDuRaan
Across
- 1. Die maand toe Renier & Bronwen hul eerste afspraak gehad het
- 3. Gunsteling plek in Mosselbaai
- 4. Die paartjie se verhouding is gegrond op hierdie rots
- 6. Die datum toe ons verloof geraak het
- 7. Persoon wat die verste gereis het
- 8. Die stad waar ons saam by 'n Gerhard Steyn-konsert was
- 10. Wanneer verjaar Renier
- 12. Dorp waar alles begin het
Down
- 1. Die spesiale maand toe Renier vir Bronwen gevra het om sy meisie te wees
- 2. Die rugbytoernooi wat ons saam gekyk het
- 5. Ons eerste afspraak was by 'n plek om hierdie drankie te geniet
- 9. Eerste persoon wat RSVP gestuur het
- 11. Renier se bynaam vir Bronwen