Verkleining -ng

123456789101112
Across
  1. 4. 'n Orgaan binne jou lyf wat help met asemhaling
  2. 6. 'n Ronde ding aan jou vinger.
  3. 7. Lek 'n Roomys daarmee.
  4. 8. 'n Dier wat seil en jou pik.
  5. 10. Skakel dit aan in die donker.
  6. 11. Wanneer jy te veel eet, pyn dit.
  7. 12. Sy lĂȘ 'n eier.
Down
  1. 1. Laerskool Lochnerhof is een.
  2. 2. Jy mag nie in die skool se _____ hardloop nie.
  3. 3. Jy het twee weerskante van jou neus.
  4. 5. Hou hande vas en maak 'n sirkel.
  5. 9. Sluk dit in, soos medisyne.