Verlede tyd
Across
- 2. Hy lag vir die man
- 4. Ek slaap op my bed
- 7. Sy lees haar storieboek
- 8. Sarie speel saam Marie
Down
- 1. Die hond jaag die kat
- 2. Ouma koop lekkers vir boetie
- 3. Hulle leer vir die eksamen
- 4. Ons sing in die kerk
- 5. Die seun hardloop vinnig
- 6. Ma bak 'n sjokoladekoek