Voedselkettings
Across
- 3. 'n Dier wat op dooie diere voed.
- 6. 'n Dier wat beide plante en diere eet.
- 8. 'n Dier wat slegs plante eet.
- 9. Oorvleuelende Voedseldkettings
Down
- 1. 'n Diagram wat wys hoe energie van een organisme na 'n ander oorgedra word.
- 2. diere wat ander diere jag en eet.
- 4. 'n Lewende organisme wat sy energie ontvang deur ander organismes te eet.
- 5. 'n Gas wat deur diere uitgeasem word en deur plante gebruik word om voedsel te produseer.
- 7. Diere wat deur ander diere gejag en geƫet word.
- 10. 'n Gas in die lug wat plante vrystel en diere inasem om te oorleef.