Voedselverwerking en dieetverwante siektes

123456789
Across
  1. 5. Proses waardeur melk verhit word om dit langer te laat hou.
  2. 8. Die proses waardeur gisse of bakterië gebruik word om koolhidrate in sure, alkohol of koolstofdioksied te verander.
  3. 9. 'n Metode om voedsel te preserveer in soutwater of asyn.
Down
  1. 1. Voedsel waarby vitamiene en minerale gevoeg word.
  2. 2. 'n Vorm van wanvoeding veroorsaak deur onvoldoende proteïne in die dieet.
  3. 3. 'n Siekte waar die liggaam nie bloedsuikervlakke kan beheer nie.
  4. 4. Behandeling vir diabetes.
  5. 6. Verwerking van voedsel sodat dit langer hou.
  6. 7. Tande begin doodgaan en verrot.