Voltooi die idiome
Across
- 2. Jy moet ................... vashou dat ek gaan slaag
- 5. Hy slaan die ........................op die kop.
- 6. Pieter eet met lang ...................aan die groente
- 7. Gert het ‘n nuwe ..................... omgeslaan
- 8. Daar is ‘n ................. in die gras
- 9. Die ............................ val nie ver van die boom af nie
- 10. ‘n Nuwe ......... vee skoon.
Down
- 1. Die som is bo sy vuurmaakplek
- 3. Ek gaan ‘n ............... knip.
- 4. Hy het die kat aan die ........................ beet
- 5. As die ............... pas, trek dit aan
- 7. Deur die ..................wees