Voortrekker Blokraai
Across
- 1. 10 reëls hoe 'n Voortrekker moet lewe.
- 4. Die toekenning wat Gr 7's kry
- 8. 'n Hoërskool Voortrekker
- 10. 'n Seun van Gr R tot Gr 7 wat 'n voortrekker is
- 11. Wanneer jy iets voor getuies belowe
- 13. Leuse van die Voortrekkers.(een woord)
- 14. Die B van ABC staan vir ....
Down
- 2. 'n Voortrekker dogter van Gr R tot Gr 7
- 3. Die persoon wat leiding neem in 'n kommando
- 5. Die A van ABC staan vir ...
- 6. Voortrekkerwapen bestaan uit 'n wiel en 'n ...
- 7. Die C van ABC staan vir ...
- 9. Kleure van die voortekkervlag is rooi, wit en ...
- 12. 'n Voortrekker waardeer en bewaar sy ...