Vorievasvrae
Across
- 2. Huidige afrigter van die SA krieketspan.
- 4. hoogste gesag in Die Voortrekkers
- 5. Onttrek uit die Olimpiese spele vrees vir Covid
- 8. Hoogste toekenning wat 'n verkenner kan verwerf.
- 11. Nuwe afrikaanse universiteit
- 13. - lied geskryf deur Jack de Priester.
- 16. getroue weergawe van sake wat op ‘n vergadering bespreek is en besluite wat geneem is
- 17. word gebruik om die hystou aan die vlagtou vas te maak
- 19. Word op 'n kaart aangedui.
- 20. - Verkennerspesialisasie wat met water te doen het.
Down
- 1. bekende afrikaanse sanger wat oorlede is.
- 3. Bekende tennisspeler van SA wat uitgetree het.
- 6. Op die landswapen word vrugbaarheid en idee van groei gesimboliseer.
- 7. netto toename van pryse van goedere en dienste in die land
- 9. wapenvervaardiger in SA wat nie sy werknemers kan betaal nie.
- 10. Springbok rugbykaptein.
- 12. markwaarde van alle finale goedere en dienste geproduseer binne die grense van die land binne 'n bepaalde periode genoem
- 14. Vrystaat se Voortrekkerplaas.
- 15. Spesialisasie wat op die Gr. 9 kamp gedoen word.
- 18. Suid-Afrika se nasionale vis