Vorme van Eienaarskap
Across
- 2. _ maatskappy is 'n groter maatskappy wat deur private individue besit word
- 5. Mense wat hul kapitaal ruil vir aandele
- 10. Wie verantwoordelik is vir die betaling van skuld
- 11. Bestuur die openbare maatskappy
Down
- 1. Die vermoe van die sakeonderneming om voort te bestaan
- 3. 'n Inividue wat 'n onderneming alleen besit
- 4. _ maatskappy is 'n maatskappy wat sy aandele aan die algemene publiek beskikbaar maak
- 6. Wins wat uit aandele verdien word
- 7. 'n Besigheid wat besit is deur 1-10 lede
- 8. 'n Gedeelte van die eienaarskap van die maatskappy
- 9. Besigheid wat deur twee of meer mense bedryf word