Vorme van Eiernaarskap
Across
- 2. dit is n regspersoon wat deur die regering geskep word om namens hom aan kommersiële aktiwiteite deel te neem.
- 6. _________ aanspreklikheid kan beskryf word as: Daar kan moontlik op die persoonlike bates van die eienaar gebruik gemaak word om die skuld van die onderneming te betaal.
- 7. Ooreenkoms tussen twee of meer partye wat ooreengekom het om finansiering en samewerking te bewerkstellig om gemeenskaplike sakedoelwitte na te streef.
- 8. wattse tipe onderneming se hoofdoel is om diens te lewer en nie wins te maak nie.
- 9. ____________ aanspreeklikheid kan beskryf word as: Verliese is beperk tot die bedrag wat die eienaar in dienbesigheid belê het.
Down
- 1. die volgende is n voordeel van watter ondermingsvorm:kan omgeskakel word n privaat maatskappy en lede kan aandeelhouers word.
- 3. ____________ maatskappy is n maatskappy wat geregistreer is om sy / haar aandele aan die algemene publiek aan te bied.
- 4. die onderneming se doel is om wedersydse voordeel te skep vir al sy lede
- 5. Gaan voort om te bestaan, selfs as daar n verandering van eienaarskap plaasvind
- 10. Dit is maklik om vas te stel, aangesien daar geen wetlike formaliteite bestaan in die vorming van die onderneming nie is n eienskap van watse ondernemingsvorm?