Vraag 2: Tot Siens Koning Arthur

123456789
Across
  1. 5. Wat Sylvia by Huis Andante doen.
  2. 8. Pretorius Die vrou wat in beheer is van Huis Andante.
  3. 9. Sylvia se kêrel.
Down
  1. 1. Sylvia se eerste naam waarvan sy nie hou nie.
  2. 2. Die restaurant wat Matthew bestuur.
  3. 3. Sylvia se klein boetie.
  4. 4. Die tannie wie Sylvia by die ouetehuis help.(6,5)
  5. 6. Die bestuurder van die restaurant waar Sylvia werk.
  6. 7. Kelner by die Plaaskombuis.
  7. 8. Fransie se pa se naam.