Vroue Landbouvereniging

123456789101112
Across
  1. 5. Leef .... is ons tema vir hierdie jaar.
  2. 6. Naam van VLVK President
  3. 7. Naam van tydskrif is .... en Haard
  4. 9. Engelse afkorting vir Wêreldbond van Plattelandse Vroue
  5. 10. Bewaar ons .... was VLVK projek vir 2022
  6. 11. Hierdie studierigting dek naaldwerk, breiwerk en hekelwerk
  7. 12. Hannelie .... is ons Sirkelpresident
Down
  1. 1. Ons het dit bymekaargemaak vir ons Sirkelprojek
  2. 2. Hoofkantoor is in ..... huis
  3. 3. Ons het dit vir Huis Gouejare bymekaargemaak.
  4. 4. Dit was hierdie jaar die kompetisie vir die Wisselafdeling
  5. 8. Hoofkantoor is hier geleë.