Vulkane en aardbewings graad 7 bl. 34-46

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 5. Magma wat op die aardoppervlakte uitvloei word ____ genoem
  2. 6. Die wetenskap van bewegende tektoniese plate
  3. 8. Tektoniese plate wat breek veroorsaak ____
  4. 10. Aardbewings en vulkane kom veral langs die ____ van tektoniese plate voor
  5. 11. Ons onderskei tussen ____ streke in die bou van die aarde
  6. 15. Hitte wat beweging in die mantel veroorsaak
  7. 16. Die _____ kern is vloeibaar
  8. 17. Die middelste deel van die aarde
  9. 18. Tektoniese plate dryf op ____ in die mantel
  10. 19. Die energie wat vrygestel word tydens aardbewings wat in trillings deur die aardkors beweeg, word ___ golwe genoem
  11. 20. Die los nate waar tektoniese plate aan mekaar raak
Down
  1. 1. ___ is 'n voorbeeld van minerale wat deur vulkaniese uitbarstings in die rotse vorm
  2. 2. Voorbeeld van rampe binne die aardkors
  3. 3. Tsunami's is 'n ___ gevaar van vulkane
  4. 4. Vulkane wat wel nog kan uitbars en rook uitblaas
  5. 7. Rampe as gevolg van prosesse bo-op die aardkors
  6. 9. Studie van aardbewings en hul uitwerkings
  7. 12. Kontinente en die odeaanvloer vorm die _____
  8. 13. Na elke groot aardbewing is daar 'n aantal ___
  9. 14. Die gedeelte word kortweg NiFe genoem