Waarde van oefening

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 2. J. Wanneer jy die heeltyd bekommerd is oor iets.
  2. 4. O. suikersiekte.
  3. 6. F. Dra suurstof na jou longe.
  4. 8. E. Kos in jou maag.
  5. 12. P. As jy baie oorgewig is.
  6. 13. W. wanneer jy bly is.
  7. 15. T. Die proses om 'n keuse te maak.
  8. 17. H+I. Jy het albei nodig om asem te haal.
  9. 18. N.as jy gym raak jy ....
  10. 19. R. As jy nie meer lus voel vir die lewe nie
  11. 20. V. Hormoon wat jou gelukkig laat voel
Down
  1. 1. G. Witstof en grysstof.
  2. 3. L. arms en bene.
  3. 5. C. Wanneer 'n bord val.
  4. 7. Q. Verminder beenweefsel.
  5. 8. M. as jy nie wen nie het jy ...
  6. 9. K. Wanneer jy rus is jy...
  7. 10. A.Dit voorsien die raamwerk om die liggaam se vorm te behou.
  8. 11. D. Jou liggamshouding.
  9. 14. U. Om inligting te ruil.
  10. 15. B.Dit verkummel maklik.
  11. 16. S. Hoe jy oor jouself voel en sien.