Waarheen gaan ons vandag?

12345678910
Across
  1. 5. Waar jou reis heen vandag sal wees….
  2. 8. Een van 2016 se Pantone kleure van 2016
  3. 9. Twee dae na jou troue is dit…
  4. 10. Die Chinese jaar waarin jy trou
Down
  1. 1. Klein vruggies in jou agtertuin
  2. 2. Hierdie ikoniese sanger is pas die Nobel Prys vir Literatuur toegeken
  3. 3. Die blommegeur van September by Mimosa
  4. 4. ’n Luisterryke ('auspicious') maand om in te trou volgens die Chinese
  5. 6. Die kleur van jou kindertyd-beursie
  6. 7. ’n Oulike Amerikaanse Aktrise wat op jou troudag 34 word