Watchman nee
Across
- 2. Wat het hy elke dag gedoen?
- 5. Die siekte waaraan hy gely het.
- 8. matter maand is hy gebore in 1903?
- 10. Waar het hy bymekaar genom saam met ander gelowiges?
- 11. wat het sy naam geword omdat hy vir ander gelowiges "uitgekyk" het?
- 13. Hy het almal aangemoedig om 'n diep ... met Jesus te bou.
- 15. Wie het vir hom gebied
- 16. Hoe oud was hy toe hy Jesus aangeneem het?
- 18. Watter geloof het sy ouers beoefen?
- 19. Hoeveel jaar was hy in die tronk.
Down
- 1. Watter land het ingemeng met sy getuienisse.
- 2. Wat het hy hoofsaaklik saam met geestelike boeke gelees?
- 3. Wat het hy begin skryf? Soos Spiritual Man
- 4. Die party wat in 1949 Christine vervolg het.
- 6. Wat was die Evangelis vrou se naam wat kom praat het by 'n herlewings diens
- 7. Wat het hy aanhou skryf in die tronk?
- 9. Wat het gebeur wanneer hy heeltemal sy lewe oorgegee het?
- 12. In watter land is hy gebore?
- 14. Die stad waarheen hy getrek het.
- 17. Van water land het ander sendelinge gekom wat sy mentors was?