Watter leesteken kort aan die einde?
Across
- 2. Die seun hardloop skool toe*
- 4. Eina* Die by het my gesteek*
- 7. *y is my beste vriend.
- 8. Dit is 'n baie ho*e boom
- 9. *Ek is baie moeg,* sê Mamma.
Down
- 1. Pappa sê* "Ons gaan nou ry."
- 3. Waar is my blou pen*
- 5. Die kinders loop speel*speel huis toe.
- 6. Ek hou van appels* pere en piesangs.