Weer, klimaat en plantegroei in Suid-Afrika
Across
- 5. Die ______________ word bepaal deur die reënval en die temperatuur van 'n gebied
- 7. Die tipe struik wat in winterreënvalstreke voorkom
- 9. Water wat as sagte bevrore ysvlokkies na die aarde val
- 10. Instrument wat gebruik kan word om windrigting te meet
- 12. Reën, sneeu, hael en ander vorms van water wat grond toe val
- 13. Hoe warm of koud die lug is
- 14. Die weer van 'n gebied oor 'n lang tydperk
- 15. Die plantegroei-streek in Suid-Afrika waar die somers droog en warm is en die winters nat en koud
Down
- 1. Die toestel wat ons gebruik om windsterkte mee te meet.
- 2. Die toestand van die atmosfeer of lug op 'n spesifieke tyd
- 3. Bome wat altyd groen is bv. geelhout en stinkhout
- 4. Die __________________ helfte van Suid-Afrika hoër reënval as die westelike helfte
- 6. _______________ plantegroei is plante wat vanself groei sonder die hulp van mense
- 8. Die warmste wat dit in die dag raak
- 10. Beskryf hoeveel van die lug deur wolke bedek word
- 11. Winde van 88-118 km/h waar skade aan geboue waarskynlik is