werkwoorde 1

123456789101112
Across
  1. 3. Zena knip die prentjie uit.
  2. 4. Deon vee die kamer uit.
  3. 5. Gerda spring oor die sloot.
  4. 7. Wanneer lui die klok?
  5. 9. Hendrik hardloop op die veld.
  6. 11. Die kinders eet roomys.
  7. 12. Jana was die skottelgoed.
Down
  1. 1. Die koor sing baie mooi.
  2. 2. Die man bestuur die motor.
  3. 6. Jan ry op sy fiets.
  4. 8. Die seuns speel rugby.
  5. 10. Die kinders lees die storie.