werkwoorde

1234567891011
Across
  1. 4. Die man bestuur die motor.
  2. 7. Jan ry op sy fiets.
  3. 8. Die kinders lees die storie.
  4. 9. Zena knip die prentjie uit.
  5. 11. Die seuns speel rugby.
Down
  1. 1. Deon vee die kamer uit.
  2. 2. Hendrik hardloop op die veld.
  3. 3. Wanneer lui die klok?
  4. 5. Gerda spring oor die sloot.
  5. 6. Jana was die skottelgoed.
  6. 10. Die kinders eet roomys.
  7. 11. Die koor sing baie mooi.