werkwoorde
Across
- 3. Die man bestuur die motor.
- 6. Jan ry op sy fiets.
- 7. Die kinders lees die storie.
- 9. Die koor sing baie mooi.
- 10. Die seuns speel rugby.
Down
- 1. Deon vee die kamer uit.
- 2. Hendrik hardloop op die veld.
- 4. Gerda spring oor die sloot.
- 5. Jana was die skottelgoed.
- 8. Zena knip die prentjie uit.
- 11. Die kinders eet roomys.
- 12. Wanneer lui die klok?