Willemse Bruilof
Across
- 2. Wat ons vandag vier; die grootste van alles (1 Korinthiërs 13).
- 3. Die bruid se nooiensvan wat sy vandag groet.
- 8. Vrolike blomme wat altyd na die lig draai.
- 9. Bruid se nuwe van.
Down
- 1. Die dag van die jaar waarop die liefde wêreldwyd gevier word.
- 4. Die klassieke blomme van romanse wat vandag oral te sien is.
- 5. Die kleur van passie, harte en die liefde.
- 6. Iets ouds, iets nuuts, iets geleen en iets...
- 7. Die kleur van sonskyn en geluk.
- 10. Ons eerste hond se naam.